+24
Gastehuis in Gobabis

Onze Rust Guest House

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.5
Veiligheid
4.2
Derick B
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Baie netjies. Baie lekker gebraai en gekuier saam vriende. Lekker geslaap - sal net aandag gee aan aircons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jennifer M
1 nag
5.0
Des 2025

Perfect. The host is very friendly, place perfect as a stopover.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Gerieflike oornag woonstel met veilige parkering, WiFi en DStv. Lekker oornag woonstel in Gobabis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joachim H
1 nag Saam met lewensmaat
2.0
Feb 2026

Very unpleasant stay. Will not recommend Onze Rust to anyone. The beds were comfortable and the aircon worked. The lady that showed us our room was friendly. However, the young lady that first met me at the door was unwelcoming. The room in general was not clean nor inviting. The whole room was shoddy and looked run down. The kitchen curtains were disgustingly dirty, the lightbulb was bare, there were only 2 teabags for the night and morning, and no dishwashing liquid or dishcloth was available. The bathroom blinds were hanging at an angle and dirty. The courtyard outside the kitchen was disgustingly dirty. I requested that the entrance gate, which had a padlock fitted, be locked for the night for security reasons. This was not done. The paving on the walk to the room was extremely uneven and dangerous for anyone who is not very steady on their feet. In general, I got the impression that there is a minimum of maintenance, if any, being carried out. Definitely not worth the rate charged.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Careen S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Uitstekend. Ek het lekker gebly, maar ek moes ongelukkig die laaste aand kanselleer, want ons het 'n emergency in SA gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthie K
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Des 2025

Gerieflik om oor te slaap oppad na jou bestemming. Lekker gebly, dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
3.2
Nov 2025

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Petro V
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Aug 2025

Redelik. Vriendelike ontvangs. Moes egter vra vir toiletpapier en handdoeke. Fasiliteite het regtig aandag nodig. Plek het baie potensiaal.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Conrad
Onze Rust Guest House
Ons kamers is altyd netjies en skoon. Daar was handdoeke, julle wou extra gehad het. Miskien meer spesifiek wees oor wat moet aandag kry. Ons waardeer positiewe kritiek. Alles was netjies in die kamer en alles in werkende toestand. Ons is trots op Onze Rust Guest House.

Ella G
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Des 2024

Vir een aand rus is dit okay. Rustige plek, moet net kyk na hulle kamers voor mense inboek. Het geen toiletpapier gehad nie en die een deur klink of iemand wil heeltyd inkom.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Conrad
Onze Rust Guest House
Sou graag wou weet waarom dit net vir een aand sou wees? Ons kry gereeld kliente wat lank bly. Ons plek is netjies, skoon en vriendelik. Almal voel tuis.

Jonanda O
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2022

Kamers was volledig toegerus en personeel was baie vriendelik. Ons was baie vriendelik ontvang, dadelik na ons kamers geneem en die eienaar het ons persoonlik na lekker eetplekke op die dorp geneem. Dis baie spesiaal hoe besighede mekaar op die manier ondersteun. Was baie lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Conrad Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

95 Rugby Street, Gobabis, Omaheke

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApCbpr5y2dVk4oO2mfX53oLiQ1a8rnOT2APBRjpcl5zVs781ozD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 27 5 1 4 95 Rugby Street Gobabis Omaheke 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -22.453882926098 18.977973446351

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang