+24
Gastehuis in Gobabis

Onze Rust Guest House

  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 95 Rugby Street, Gobabis, Omaheke Sien kaart

Beskrywing

Onze Rust Guest House bied oornaggeriewe met lugversorging in Gobabis.

Gaste het 'n keuse tussen verskillende kamers. Die kamers is elkeen gerieflik gemeubileer en het slaapplek vir 1 tot 4 gaste.

Elkeen van die kamers beskik oor 'n TV met DStv, 'n yskas, koffie- en teemaakgeriewe, sowel as WiFi-toegang. Privaat braaiplekke is ook by 'n paar van die kamers beskikbaar vir gaste om te gebruik.

Gaste kan in die gemeenskaplike sitkamer of in die lieflike tuin ontspan. Onze Rust Guest House is net 110 km van die Botswana-grens af en Gobabis is die eerste dorp wat reisigers sal teëkom wanneer hulle die Mamuno-grens vanaf Botswana oorsteek.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.6
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Derick B
Saam met vriende
5.0
Baie netjies. Baie lekker gebraai en gekuier saam vriende. Lekker geslaap - sal net aandag gee aan aircons.
Jan 2026
Jennifer M
5.0
Perfect. The host is very friendly, place perfect as a stopover.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Andries D
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflike oornag woonstel met veilige parkering, WiFi en DStv. Lekker oornag woonstel in Gobabis.
Mei 2025
Careen S
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Ek het lekker gebly, maar ek moes ongelukkig die laaste aand kanselleer, want ons het 'n emergency in SA gehad.
Mei 2025
Marthie K
Saam met lewensmaat
4.0
Gerieflik om oor te slaap oppad na jou bestemming. Lekker gebly, dankie.
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Conrad Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 95 Rugby Street, Gobabis, Omaheke
  • Gaste dink Onze Rust Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

95 Rugby Street, Gobabis, Omaheke

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApCbpr5y2dVk4oO2mfX53oLiQ1a8rnOT2APBRjpcl5zVs781ozD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 26 5 1 4 95 Rugby Street Gobabis Omaheke 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -22.453882926098 18.977973446351

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang