Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oorgenoeg

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R900 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls

- Neem asb. kennis dat daar van jou verwag sal word om die volledige bepalings en voorwaardes te aanvaar soos deur die instansie verskaf met bespreking.
- Slegs die toegelate aantal mense, kinders ingesluit, word op die perseel toegelaat. Indien die kapasiteit oorskry word, of 'n steurnis veroorsaak deur luide partytjies te hou, sal gaste gevra word om die eiendom onmiddellik te ontruim.
- Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
- Neem asb. kennis dat Oorgenoeg nie DStv-toegang het nie.
- Geen 21ste, matriek, of luidrugtige partytjies word toegelaat nie.
- Geen gaste onder 21 word sonder behoorlike volwasse toesig toegelaat nie.
- Geen byle vir die kap van hout word toegelaat nie.
- Geen meubels mag onder enige omstandighede rondgeskuif word nie.
- Neem asseblief kennis dat die akkommodasie met kringtelevisie toegerus kan wees.
- Indien die verblyf met 'n alarmstelsel toegerus is, gebruik asb. die stelsel soos verduidelik in die boekie of deur die agent wanneer jy inklok.
- Rook word nie binnenshuis toegelaat nie.
- Bring asb. jou eie lanterns of ligte in geval van beurtkrag.
- Troeteldiere kan ongelukkig nie geakkommodeer word nie.
- Neem asb. kennis, daar is geen supermarkte, kitsbanke of vulstasies in Arniston nie.
- Gaste moet asb. by die kantoor inklok; van hier af sal hul na die perseel verwys word.
- Gaste neem volle verantwoordelikheid vir alle breekskade, skade of verliese gedurende die huurtydperk; hetsy deur bewoners of gaste.
- Perseel en alle toerusting word op eie risiko gebruik, en Etna's Southern Tip (Pty) Ltd en/of die huiseienaars sal nie verantwoordelik gehou word vir enige verliese of skade tydens verblyf nie.
- Die reg van toelating word deur die bestuur voorbehou.
- Maak seker van jou keuse aangesien jy nie van huis kan verander met aankoms nie.
- Geen terugbetalings vir verkorte verblyf nie.
- Volle betaling moet in Etna's Southern Tip (Edms) Bpk se bankrekening reflekteer voordat sleutels oorhandig kan word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 420
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 420
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 420
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 8, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49aac7255863cfe63b55a57f18540a459bb2c1d191d58d4fcf003e22fbd79d49e0e8761a0774aadcc3fab4bb52e1f96575d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 420 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 8 Main Road Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.666088 20.226486
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem