Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oos-Wes Akkommodasie

Oos
Vanaf
Vanaf R950
per eenheid
Beskrywing

Hierdie eenheid beskik oor 2 slaapkamers, een met 'n dubbelbed en een met 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV met DStv en 'n etenstafel. Die woonstel het ook 'n binnebraai en 'n see-uitsig vanaf die balkon.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Linne en bad handdoeke word voorsien. Gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke saambring.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Rook is verbode.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Wes
Vanaf
Vanaf R950
per eenheid
  • Plek vir 5 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid beskik oor 2 slaapkamers, een met 'n dubbelbed en een met 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV met DStv en 'n etenstafel. Die woonstel het ook 'n binnebraai en 'n see-uitsig vanaf die balkon.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Linne en bad handdoeke word voorsien. Gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke saambring.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Rook is verbode.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 5)
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 76, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50f6a46ead40a110be7cf1dd0a0d89be7eaae73125f1b323f08129b5b3333f55386c7664fa5360da020698dbb18c1cb476fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 5) 36 5 1 5 76 Strand Street Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.432395997597 21.334802682435
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem