Op die Hoek
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R1,100.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet asb. hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Let asb. daarop dat die perseel geslotekringtelevisie het.
- Rook is binnenshuis verbode.
- Geen partytjies, geleenthede of funksies word toegelaat nie.
- Gaste onder 21 jaar word nie sonder volwasse-toesig toegelaat nie.
Slegs die aantal gaste waarvoor die bespreking gemaak is, kinders ingesluit, word op die perseel toegelaat. Indien die kapasiteit oorskry word, of indien steurnisse plaasvind, sal gaste gevra word om die perseel onmiddellik te verlaat.
- Reg van toegang word deur die bestuur voorbehou.
Gaste neem volle verantwoordelikheid vir enige breekskade, skade en verlies gedurende gaste se verblyf.
- Die perseel en alle toerusting word op eie risiko gebruik en Etna's Southern Tip (Pty) Ltd en/of die huiseienaars sal nie aanspreeklik gehou word vir enige verlies of skade gedurende verblyf nie.
Die meubels mag onder geen omstandighede rondgeskuif word nie.
- Die volledige betaling moet in Etna’s Southern Tip (Pty) Ltd se bankrekening reflekteer voor die sleutels oorhandig word.
Gaste moet asb. hul eie lanterns of ligte saambring in die geval van beurtkrag.
- Gaste moet die volledige bepalings en voorwaardes wat deur die eienaar voorsien word aanvaar wanneer die bespreking gemaak word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Taillard Street, Arniston, 7280, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang