+27

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Sumari S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Wonderlik. Ons het ’n ongelooflike lekker naweek by Opi-C gehad! Alles was perfek – netjies, gemaklik en mooi deur dink. Die gasvrou se aandag aan detail staan regtig uit en maak mens se verblyf ekstra spesiaal. Dit was vir ons ’n onvergeetlike kuier en ons sal beslis weer gaan. Sal Opi-C vir enige iemand aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

‘n Heerlike en aangename verrassing. ‘n Aangename verrassing, ‘n fantastiese huis om in te bly. Goed ingerig. Absoluut niks ontbreek nie. ‘n Fantastiese ligging met ‘n manjifieke see-uitsig. Dit word verder aangevul deur die aandag en diens van die baie behulpsame en vriendelike Daleen. Werklik 200% aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daleen
Opi-See
Ek is bly julle het julle besoek geniet. Julle is enige tyd weer welkom!

Waldo D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Rustig en kalm. Baie tevrede met die verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nolien N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Salig. Alles en meer wat jy nodig het vir 'n vinnige wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daleen
Opi-See
Hi Nolien, ek is bly julle het dit geniet. Julle is enige tyd weer welkom!

Jerry B
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Perfekte vakansieverblyf vir twee mense. Ideale verblyfplek vir twee mense om lank te bly - stil, privaat en die strand is naby. So ook 'n lekker pub met goeie kos (Prickly Pear). Heelwat ekstras beskikbaar in die huis, o.a. hangmat en strandstoele. Daardie steil ingang vat egter senuwees van staal!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Asemrowende see uitsig. Lieflike plek met asemrowende uitsig. Baie goed toegerus. Ons het vreeslik lekker gebly en sal weer hier bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daleen
Opi-See
Hi Riaan, ek is bly julle het dit geniet! Ons sien uit daarna om julle weer hier by ons te sien.

Jolanda D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Was daar vir besigheid. Het baie lekker gebly, ligging ook baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2025

Peaceful and relaxing. Peaceful and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Et S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Blue Horizon Beach is 'n plekkie weg van die gras af en die kafee daar maak lekker. Mooi see-uitsig en mense baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corné W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Baie lekker, mooi see-uitsig. Veilige skoon en netjiese plek. Baie gasvry. Alles werk goed. Pragtige see-uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Daleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

8 Hyacinth Road, Blue Horizon Bay, 6070, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe70eb2b7f5c53b984911a0fb09edcec6c5e7a248c400b1d9f54e41cdc76b3206b18e19c807b330547aceb35ca11e1ed39300?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 8 Hyacinth Road Blue Horizon Bay 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.974360252472 25.249635114155

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang