Kampeer/karavaan in Mbombela (Nelspruit)

Oppi Rivier Kampersrus

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Jacques M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2025

Quiet and close to town and surrounding places to view. Good and nice clear view. There are two guys on the premises, Clifford and Alberto. Clifford is exceptionally understanding and helpful. Someone who thinks outside the box. Very helpful, goes out of his way to assist and make you comfortable. We had over 100mm of rain with a massive storm the first night of our stay. Our tent was soaking wet; he assisted with everything. Borrowed a dry tent, we slept in the showers that night, what an experience. Will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Beste vir ons doel. Uitstekende verblyf. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie dankie! Ons gaan beslis weer van julle gebruik maak! Heerlik oorgebly, dankie! Baie gaaf en vriendelike ontvangs. Ideale ligging vir oorbly oppad na Mosambiek of KNP.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Puik ervaring, baie dankie! Beste plek en baie netjies, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie lekker. Die kampterrein was baie netjies, so ook die badkamers. Die man wat ons ontvang het, was baie vriendelik en bekwaam. Sal weer daar gaan kamp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anandi E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Perfek. Ons het baie lekker gebly. Clifford het ons ook baie gehelp met kamp opslaan en afslaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corika R
Kort verblyf
4.8
Jul 2025

Lekker gekamp by Oppi Rivier. Ons het lekker gekamp by Oppi Rivier Kamersrus! Die badkamers is baie mooi uitgelê en goed deurgedink vir kamp. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam, en die kamp was netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Sal dit aanbeveel. Sal weer besoek. Baie lekker gekamp langs die Krokodilrivier. Netjiese gras en ablusies baie skoon. Personeel baie behulpsaam en vriendelik, so ook die eienaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Niekie D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Stil en rustig in baie mooi omgewing. Baie netjiese, skoon en rustige kampplek met uitstekende geriewe.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mirinda F
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Mei 2025

Geriewe voldoende vir oornag verblyf. Naby N4. Netjiese oornag verblyf.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Anin Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 29

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 450
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 450
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 450
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Plot 36, Sterkspruit, Mbombela, 1200, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e08a22635caca5d435c1a64e7043dcc50de4c3cc519a9cff4186dec2f8a45a8b9bb57fae120c1ddd71634becee1d39cadeb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 4) 19 5 1 5 Plot 36 Sterkspruit 1200 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.439233632128 30.890891629307
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang