4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - 36 Beach Road, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Oppi-Strand is 'n lieflike selfsorgwoonstel wat op die grondverdieping op die eienaar se perseel in Yzerfontein geleë is. Dié woonstel is slegs 20 m vanaf die hoofstrand wat dit ideaal vir 'n klein gesin maak.
Hierdie woonstel met sonkrag en 'n aparte ingang bied slaapplek aan 4 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer het 'n bad en 'n stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea spog met 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser. Langs die kombuis is 'n etenstafel met sitplek vir 4, binnebraai en 'n gemaklike sitarea met 2 knus rusbanke en 'n TV met Netflix. Daar is ook gratis WiFi.
Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Marlize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 36 Beach Road, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Gaste dink Oppi-Strand het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
36 Beach Road, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang