Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Huisreëls
Tariewe is vir selfsorg.
'n Sleutel- en afstandbeheerdeposito van R250 word gehef.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Die woonstel word 3 keer per week skoongemaak en ekstra skoonmaakdienste is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
'n Wasgoediens en 'n pendeldiens is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
27 Peter Graham Avenue, Glenhurd, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang