+53

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Fanie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

A gasheer! Aangename verblyf met vriendelike en behulpsame. Aangename verblyf en vriendelike en behulpsame gasheer! Petrie het elke dag gesorg dat alles reg is en ons evrede is. Elke dag nuwe beskuit, koffie, tee en melk verskaf. Veilige parkering op perseel is 'n groot pluspunt!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mpumelelo P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie lekker. My verblyf by Oppihoek was absoluut wonderlik. Daar is goed na die kamers omgesien. Ook baie skoon. Die ontvangs was vriendelik en wonderlik. Dankie aan Oom Piet en Luzanne.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephani B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Baie lekker. Ja, baie. Bed snoesig warm. Kamer goed toegerus. Ons het in die donker en reën gearriveer. Die gasheer het ons so naby moontlik aan ons kamer laat parkeer. Hy het ook yspakke in sy huis vir ons oornag gevries.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindie V
Kort verblyf
4.0
Jan 2026

Baie aangenaam. Baie lekker gebly onder slegte omstandighede. Man in hospitaal opgeneem. Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Vars melk en beskuit elke oggend.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Dewald E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Rustige verblyf en naby aan wat ons nodig gehad het. Skoon en netjies. Lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria M
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Uitstekend! Uitstekende diens, net alles wat nodig is!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes Casparus P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Gerieflike oornag akkommodasie. Mens het niks meer nodig nie. Heerlike warm oornag akkommodasie in die winter. Ons kamer het lugreëling gehad, so ons het glad nie koud gekry nie. Netjies en skoon en 'n gemaklike bed. Sal beslis weer oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilie V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Netjiese en gemaklike verblyf - Groot waardering vir die eienaars se diens. Ons het heerlik gebly. Eienaars het ekstra moeite gedoen om dit vir ons uiters gemaklik te maak in die koue. Sal dit met gerustheid aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jilliqn P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Heerlik. Was heerlik netjies en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Het net oornag. Plekkie is naby die N1 snelweg wat gerieflik was. Dit was lekker. Baie lekker gebly! Pragtige mense en vriendelike diens. Plekkie is netjies, veilig en baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek

14 Koller Street, Kroonheuwel, Kroonstad, 9499, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfee4f0d6e5b86e06582f161bfd4977c2b8d5ee0733cdcf77899acce391623e8e84bfdb9470f0b9c5695f2ef37ca8ae9c79df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 14 Koller Street Kroonheuwel 9499 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.64873 27.23499
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang