+53
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 14 Koller Street, Kroonheuwel, Kroonstad, 9499, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Oppihoek is baie sentraal geleë naby die skole en Kroon Hospitaal. Dit is minder as 1 km vanaf Checkers en 50 m vanaf Manny's Supermark.

Hierdie gastehuis bied slaapplek aan 8 gaste in 3 en suite-kamers, elk met sy eie privaat ingang van buite af. Die gesinskamer beskik oor 'n aangrensende kamer met 2 enkelbeddens asook lugversorging.

Al die kamers het TV's, 'n yskassie, mikrogolfoond, elektriese komberse, eetgerei en breekware. Koffie, tee, melk, suiker en varsgebakte beskuit word ook voorsien. Gratis WiFi is beskikbaar in al die kamers.

Veilige parkering is op die perseel beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Fanie P
Saam met lewensmaat
5.0
A gasheer! Aangename verblyf met vriendelike en behulpsame. Aangename verblyf en vriendelike en behulpsame gasheer! Petrie het elke dag gesorg dat all...
Sien meer
Apr 2026
Mpumelelo P
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. My verblyf by Oppihoek was absoluut wonderlik. Daar is goed na die kamers omgesien. Ook baie skoon. Die ontvangs was vriendelik en wonder...
Sien meer
Mei 2025
Rozanne B
4.8
Gemaklike en netjiese verblyf. Baie lekker verblyf! Kamer is ruim en huislik met 'n lieflike stoep. Vriendelike en goeie diens. Het slegs vir een aand...
Sien meer
Mei 2026
Stephani B
Saam met lewensmaat
4.8
Baie lekker. Ja, baie. Bed snoesig warm. Kamer goed toegerus. Ons het in die donker en reën gearriveer. Die gasheer het ons so naby moontlik aan ons k...
Sien meer
Apr 2026
Lindie V
4.0
Baie aangenaam. Baie lekker gebly onder slegte omstandighede. Man in hospitaal opgeneem. Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Vars melk en b...
Sien meer
Jan 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 14 Koller Street, Kroonheuwel, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Gaste dink Oppihoek het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek

14 Koller Street, Kroonheuwel, Kroonstad, 9499, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfee4f0d6e5b86e06582f161bfd4977c2b8d5ee0733cdcf77899acce391623e8e84bfdb9470f0b9c5695f2ef37ca8ae9c79df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 14 Koller Street Kroonheuwel 9499 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.64873 27.23499
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang