+53

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Roelien G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Lekker bosbreuk. Dit was 'n heerlike wegbreek saam met vriende. Die plekkie is goed ingeruim. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Izanne
Oppivlakte
Baie dankie vir jou terugvoer, Roelien. Hoop ons sien julle gou weer. Groete, Izanne

Carike V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Elke minuut die moeite werd. Beslis lekker gebly. Alles wat mens benodig is in die huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Izanne
Oppivlakte
Dankie, ons hoop om jou weer daar te hê!

Ivan J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Fantastic, would highly recommend. Peaceful, well equipped, lovely stay with a great host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Izanne
Oppivlakte
Thank you so much, Ivan! We hope to see you again soon!

Theresa K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Fantastic. We had an awesome stay and the house was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Izanne
Oppivlakte
Thank you! We appreciate the compliment.

Michael S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Relaxed, clean, perfect for a group of friends, or a family. Op die vlaktes was perfect, relaxing, clean and well stocked. Definitely value for money. Would recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Izanne
Oppivlakte
Thank you very much. Please visit again soon!

Bert G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Rustige, lekker bos wegbreek. Op die vlaktes was fantasties lekker gewees. Die Nyalas was elke oggend om die huis en ons het uiliewe elke aand ervaar. Die boma het gesorg vir die beste laat-aand kuiers en die put-put baan het die jonges besig gehou deur die dag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Izanne
Oppivlakte
Baie dankie vir jou terugvoer! Ons hoop om julle weer by ons te hê.

Jurgens R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Heerlike kuierplek in die bos. Baie mooi en netjiese plek! Rustig in die bos ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nico E
Kort verblyf
4.8
Apr 2026

Heerlik. Uitstekend, baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Izanne
Oppivlakte
Baie dankie, ons hoop om julle weer by ons te hê. Groete Izanne

Pieter T
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2026

Alles was lekker. Goed geleë, goed toegerus, gerieflik en het niks gemis nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Izanne
Oppivlakte
Dankie Pieter. Ons waardeer jou terugvoer! Groete Izanne

Frans J
Kort verblyf
4.8
Mrt 2026

Perfect weekend away from the city. The place was perfect as described and beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Izanne
Oppivlakte
Thank you, Frans! We hope to have you again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Izanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 8)
Bespreek

R516, Mabalingwe Nature Reserve Section 4, Bela-Bela, 0480, Limpopo

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08a1c3d81fff625f33f326c13871abd2241b4b30126568add5be4c2b877fd0cfb7c1f20248d2b20fa2c3194eaea568b6d2d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 8) 27 5 1 5 R516 Mabalingwe Nature Reserve Section 4 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -24.850174696429 28.055989378469
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang