Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Oribi 2 Blou
- Selfsorg.
- Oribi 2 Rooi
- Selfsorg.
- Oribi 2 Groen
- Selfsorg.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Let asseblief daarop dat die balans voor aankoms betaal moet word.
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis. 'n Breekskadedeposito word vereis met of voor aankoms.
Troeteldiere is welkom met vooraf reëling.
'n Bykomende daaglikse skoonmaakdiens kan op versoek teen 'n ekstra koste gereël word.
Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.
Rook is streng verbode binne.
Die 3 woonstelle kan saam bespreek word vir groot groepe of gesinne.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Oribi Street, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang