Otjiwa Mountain Lodge
10 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 10 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - B1 Main Road, Otjozondjupa, Otjiwarongo, Otjozondjupa Sien kaart
Beskrywing
Otjiwa Mountain Lodge sit bo-op 'n koppie met panoramiese uitsigte oor die Namibiese bos en is ongeveer 6 km vanaf die hooflodge, Eagle's Rest, in die Otjozondjupa-streek geleë. Hierdie lodge is ideaal vir gaste wat eksklusiwiteit en privaatheid soek.
Dié klein, intieme lodge het 5 aparte chalets, elk met 'n uitsig, kroegie, lugversorging, koninggrootte-beddens en en suite-badkamers. Stapeldeure maak oop op 'n privaat stoep met 'n plonspoel, stoele en 'n privaat vuurput. WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en 'n gedeelde sitarea en kroeg. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Gaste kan begeleide natuurwandelings, wildritte en die omliggende natuur geniet. Hierdie verblyf is ongeveer 38,7 km vanaf Otjiwarongo met plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Suzanne Geverifieer
Eiendomme 18
Resensies 48
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- B1 Main Road, Otjozondjupa, Otjiwarongo, Otjozondjupa
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
B1 Main Road, Otjozondjupa, Otjiwarongo, Otjozondjupa
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang