Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Otters Den Self-catering Cottages

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Erastus S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Geen probleme, kan sterk aanbeveel. Baie goed. Die omgewing is pragtig en die eenheid is netjies met al die nodige fasiliteite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michele M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Thoroughly enjoyed the quiet and comfort. Absolutely loved our stay at Otters Den. Perfect comfort and spaciousness. Absolute tranquility with a lovely view. Lovely area to walk.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Great weekend. Great place for a weekend getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kerry J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

A perfect place for a quiet getaway. This is a beautiful and peaceful location. The place was clean, and the owners were very approachable and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Teri M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

My fiancé and I absolutely loved our stay! We absolutely loved our stay. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Heerlike wegbreek in die Midlands. Dit was ons tweede keer by Otters Den en dit was net so lekker soos die eerste keer. Dit is perfek geleë naby Nottingham Road en ons het elke oggend wakker geword met die pragtigste uitsig. Baie dankie aan die eienaars wat seker gemaak het ons het alles gehad wat ons nodig gehad het. Ons sal beslis weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christine
Otters Den Self-catering Cottages
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoering. Ons waardeer dit opreg! Ons sien uit om julle weer hier op Otters Den te verwelkom.

Hayley B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Excellent service and great views. From arrival you feel welcomed into the Otters Den Self Catering accommodation. The cottages are tastefully decorated. The kitchen has been upgraded to gas since our last stay, which is great for load shedding. The owners are friendly and welcoming and are willing to assist with anything you require. We will definitely be back for sure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christine
Otters Den Self-catering Cottages
Thank you for your great review and feedback. We strive to provide our guests a wonderful, relaxing and tranquil stay and are taking small steps to improve and update the cottages even more.

Ludwick O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Rustige private chalets. Baie lekker gebly by Otters Den Self-catering Cottages, het die Midlands Meander roetes gevolg. Die grondpad is in baie goeie kondisie. Enige sedan sal die pad kan volg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarah H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Highly recommend! We had a wonderful stay in the beautifully appointed chalet. Views are gorgeous, and the picnic spot by the river was lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Leandri K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Baie romanties en rustig. Ons het verskriklik lekker gebly, sal definitief weer teruggaan, keer op keer. Diens was puik en dit is die pragtigste romantiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dargle-weg 10, Fort Nottingham, 3280, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a861c76dd1de89ed089111ce1efd9fc8aed3aaa3799e01fbc10a5fe5787fb8291798f661d18908f24658827ea16b043e415?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 69 5 1 5 10 Dargle Road Fort Nottingham 3280 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.440656753957 29.937322451062

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang