Otters Den Self-catering Cottages

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Otters Den Self-catering Cottages is op 'n stukkie ongerepte platteland van 18 hektaar in die hartjie van die Midlands Meander geleë.

Akkommodasie by Otters Den Self-catering Cottages beskik oor 4 grasdakkothuise en elkeen bied slaapplek aan 2 gaste. Elke losstaande eenheid het 1 slaapkamer, 'n oop en suite-badkamer, 'n goed toegeruste kombuis en 'n oopplan-leefarea.

Elke kothuis het ook 'n Jacuzzi, gratis WiFi en draagbare braaigeriewe. 'n Komplimentêre verwelkomingspakket met tee, koffie, suiker, melk en tuisgemaakte koekies word met aankoms voorsien.

Elke eenheid kyk oor die Lions-rivier van 'n privaat dek af. Otters Den Self-catering Cottages is die ideale basis waarvandaan jy die omliggende area en besienswaardighede soos die natuurreservate, museums, kunsvlytmarkies, gewilde forrelriviere, trouvenues, avontuursportgeriewe en vele meer kan verken.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Frans

Parkeerplek

  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Otters Den Self-catering Cottages gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za