+5
Selfsorg in Baviaanskloof

Ou Kerkie Cottage @ Baviaanskloof Guest Cottages

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
James M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Very nice. We were comfortable and found everything we needed in the cottage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frik B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Rustige plaas atmosfeer en stilte. Uitstekende ligging, netjies ingerig, pragtige natuurskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Mooi, rustig. Baie lekker gebly, binnebraai is 'n wenner. Ons sou net investeer in 'n nuwe bed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hugh F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

A beautiful spot in a remote area accessible on rough roads. The accommodation was reasonable. The location was remote. It was difficult to access. I requested details about the route through Patensie and had no response. At Baviaanskloof, we were advised not to continue on Route 332 as it was long, difficult and would take at least 5 hours. This meant that we had to retrace our journey and this added another 130 km to our trip. We ended up travelling 700 km to Morgan's Bay. We would have made other arrangements if we had known this.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2026

Rus vir die siel. Ons het heerlik gekuier. Dis geleë in 'n vallei, maw jy is omring met die Baviaansberge. Die voël- en dierelewe was ongelooflik. Plek was baie skoon en die huis was met alles toegerus wat ons nodig gehad het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kevin R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

A nice place for a reset. We stayed 1 night, the indoor braai is nice for the colder months and we enjoyed walking around the nearby hills. We also enjoyed the company of the farm cat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emil S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Rustige aand in die pragtige Baviaanskloof-wildernis. Dis die mees oulike plek wat ek al gebly het, baie karakter, alles skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilna M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Lekker gerus. Die Ou Kerkie Cottage is by 'n gronddam, dis 'n voelparadys, bergskilpaaie en 'n vetvark was ons vermaak. Die cottage is gerieflik ingerig. Ek weet nie van muskiete in die somer nie, maar September was dit 'n fees om daar oor te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erich A
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Heerlik in die Kloof. Pragtig geleë in die berge. Alles baie mooi, net een of twee kleiner dinge. Stoep veiligheidsligte (x2) brand hele nag. Kan nie afskakel nie. Braairooster was vuil. Swembad op stoep. Geen water. Neem dan eerder weg.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daryn L
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jul 2025

Wonderful location in the heart of Baviaanse. Wonderful location in the heart of Baviaanskloof.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Jana Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 130

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

R332, Baviaanskloof Guest Cottages, Baviaanskloof, 6453, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab4ccfb883056670cb01b04910c5979d7cc62d8517679b59354b46f79d808cc528c9c8def4d18439df3e89530ade0728a2f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 R332 Baviaanskloof Guest Cottages 6453 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.52422366383 23.923244476318
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang