Indien jy Baviaanskloof besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Baviaanskloof.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Baviaanskloof Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Baviaanskloof accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Baviaanskloof akkommodasie
24 lekke plekke om te bly
Grootnek Guest Farm is in die lieflike Langkloofvallei op die skilderagtige Kaapse Roete 62 tussen Joubertina en die Krakeelrivier geleë. ...
Lemontenara selfsorg-eenhede is op die Môreson-plaas, slegs 4 km van Joubertina af in die pragtige Langkloof, halfpad tussen George en Gqebe...
Baviaans Lodge is vir liefhebbers van die natuur, die wildernis en vrede. Baviaans Lodge is die voorste wilderniswegbreek lodge direk op die...
Mount Africa is in die Joubertina-area geleë en bied gehalte verblyf wat ideaal is vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n rustig...
Uitspan Baviaanskloof is in die westelike deel van die Baviaanskloof, 45 km vanaf Willowmore en 10 km vanaf die Nuwekloofpas. Gehalteverblyf...
Baviaanskloof Guest Cottages is in die Baviaanskloof Natuurreservaat geleë, 74 km vanaf Willowmore en 130 km vanaf Patensie. Die gasteplaas ...
Semane Lodge is geleë in die Oos-Kaap in Mbewu Fields. Dit is op die rant van die Baviaanskloof, aan die oewer van die Kougarivier. Mbewu F...
Damsedrif Gasteplaas is op 'n plaas in Baviaanskloof geleë. Verblyf word in Johnnie se Huis, Adams se Huis of die Volstruisie- en Boklied-ko...
Hierdie gastehuis is in die hartjie van Joubertina, 'n klein Oos-Kaapse dorpie met 'n ouwêreldse, nostalgiese atmosfeer, geleë. Le Bocage bi...
Bo-Kloof Gasteplaas is in die middel van Baviaanskloof in die Oos-Kaap. Ons bied selfsorgverblyf in Kolgans Kothuis met slaapplek vir 4 gast...