Ou Kraal

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls

Die eerste voorraad braai- of kaggelhout word voorsien, waarna gaste verwag word om hul eie te voorsien.

Gaste word versoek om hul eie handdoeke vir die jacuzzi, dam of strand saam te bring. Slegs een badhanddoek per persoon word voorsien.

Stapskoene of tekkies en 'n sonhoed word aanbeveel vir enige van die vyf staproetes.

Gaste wat troeteldiere bring, word verwag om hul eie beddegoed en kos, en waterbakke te voorsien.

Rook is nie binne die kothuis toegelaat nie.

Braai- en ontbytpakkette is slegs beskikbaar vir motorfietsryers en moet vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karatara Road, Godsland Farm, Karatara, 6580, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d6b787097f1f4b64b4547462d0b88f641d153336aeef36ac10dec07dc30cac83184e068981d5ca55badb7d684adb970ab17?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 28 5 1 5 Karatara Road Godsland Farm 6580 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.960834220557 22.817004432282
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang