2 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 48 Kightley Street, Brandfort, 9400, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Ou Pastorie Cottage is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang, sentraal geleë op die eienaar se eiendom in Brandfort. Dit is 'n ideale opsie vir ontspanning en korporatiewe verblyf.
Dié kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea met 'n en suite-badkamer. Die slaaparea het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid sluit 'n goed toegeruste kombuis met 'n eenplaat-induksiestoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en wasmasjien in. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek vir aandete en ontspanning.
Gaste kan 'n braai-area geniet en word voorsien van privaat onderdakparkeerplek op die perseel. Nabygeleë besienswaardighede sluit die Winnie Mandela-huis, die Dwyersdorp-konsentrasiekampbegraafplaas, John Weston-huis en die Voortrekker-gedenkmuur in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Madalen Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- 48 Kightley Street, Brandfort, 9400, Vrystaat
- Gaste dink Ou Pastorie Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
48 Kightley Street, Brandfort, 9400, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang