Oudehout Huis
18 gaste
9 slaapkamers
16 beddens
7 badkamers
- Slaapplek vir 18 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Smith Street, Val, 2425, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Oudehout Huis is 'n groot plaashuis wat ideaal is vir familiegroepe en vriende wat uit die stad se gewoel wil ontsnap. Dit is in Val, die kleinste dorpie in Suid-Afrika, geleë.
Dié verblyf bied slaapplek aan 18 gaste en beskik oor 8 slaapkamers, 5 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die oorblywende slaapkamers het almal enkelbeddens en 2 van hierdie kamers het 'n en suite-stort. Die ander 2 badkamers het elkeen 'n bad en 'n stort.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, 'n toonbank met stoele en 'n sentrale tafel toegerus is. Dit lei na 'n etenstafel. Die knus sitarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel.
Buite is 'n groot stoep met sitplek en 'n lowergroen tuin met braaigeriewe. Gaste kan tussen die mielielande gaan stap, hul verkyker saambring en die voëls op die dam dophou, die vlaktes met hul kamera verken, 'n boek lees, bordspeletjies speel of net ontspan.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Kinderbed vir 1
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Kinderbed vir 1
Slaapkamer
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 4 Smith Street, Val, 2425, Mpumalanga
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Smith Street, Val, 2425, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 18 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang