+45
Selfsorg in Noordelike Vrystaat

Oudewerf Fly Fishing Eco House

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Lezel B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2025

Net soos op die foto's. Rustige omgewing. Skoon huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie S
Kort verblyf
4.0
Jan 2025

Die enigste uitdaging/down side was dat die geyser ook met solar werk. Met die reën. Ons het lekker gebly. Was rustig. Ek het saam met my jong volwasse kinders en honde gekuier. En hulle het dit almal geniet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johan V
Kort verblyf Saam met vriende
2.4
Feb 2026

Sal nie weer van Oudewerf Fly Fishing Eco House gebruik maak nie. Die perseel kan net van binne af sluit. Ons kon nie regtig ry nie. Ons eerste aand het die warm water nie gewerk nie. Die toegang na die rivier is nie goed uitgelei nie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Gunther
Oudewerf Fly Fishing Eco House
Baie dankie vir u terugvoer. Ons waardeer dit dat u die tyd geneem het om u ervaring te deel. Ons gastehuis funksioneer op sonkrag, en dit word vooraf duidelik gekommunikeer dat warm water nie altyd beskikbaar is nie, aangesien dit van weerstoestande en kragverbruik afhanklik is. Ons probeer altyd om dit so gemaklik moontlik vir ons gaste te maak, maar as ’n af-die-net ervaring bring dit sekere unieke aspekte mee. Gelukkig het u elke dag deur die dag warm water gehad. Wat veiligheid betref: die perseel beskik oor sekuriteitskameras sowel as ’n elektriese hek, wat ’n baie veilige omgewing verseker. Die sluitstelsel is doelbewus so ontwerp met veiligheid as prioritiet. Die aanwysings en toegang na die rivier word ook volledig in die verwelkomingsboodskap uiteengesit. Ons moedig gaste altyd aan om daardie inligting deeglik deur te lees om hul verblyf so aangenaam moontlik te maak. Ons waardeer u kommentaar en sal dit in ag neem waar moontlik. Vriendelike groete

Marius D
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Baie gerieflike netjiese huis. Baie lekker plek, sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bettie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Rus, stilte. Ons het ongelooflik lekker uitgerus. Sal graag in die somer wil kom wanneer alles meer groen is. En natuurlik die twee vriendelike buurhonde. So.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Naomi V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2024

Rustig. Salig. Te vrede. Ons het baie lekker gebly en goed gerus. Die plek is netjies en word baie goed onderhou. Sal vir seker weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Estelle B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Stil en rustig. Baie rustig en mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ina B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Lieflik. Ons het baie lekker gebly. Dit is 'n goed toegeruste, netjiese blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Gunther Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 7)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 7)
Bespreek

225 Rooderand, Vredefort, 9595, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09970b7f5c881833311345497331140426ec507f081605c83d920ef5f5d05630b350cf32e76f13cbb1950f6063b6991157d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 7) 8 5 1 5 225 Rooderand Vredefort 9595 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.878241804232 27.292248666255
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang