+29
Gastehuis in Noordwes

Ouplaas Farm Guest House

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Farm Holfontein, Ottosdal, 2610, Noordwes Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Ouplaas Farm Guesthouse is net 13 km buite Ottosdal. Dié oase in Noordwes is tussen eeu-oue bome en omring deur 'n welige tuin. Die gastehuis is 'n betowerende, aristokratiese sandsteengebou met 'n besonderse karakter, en ouwêreldse sjarme.

Die gastehuis bied verblyf aan verskillende sport- en ander geleenthede in die omgewing, soos byvoorbeeld die Ottosdal Nite Race. Die instansie is ten volle toegerus en die diens is wêreldklas. Gerieflike konferensie- en trougeriewe is ook beskikbaar. Daar is 'n groot (20 hektaar) plaasdam vir water-ski, kanovaart en swem, en twee tennisbane, voëlkyk, perdry en staproetes is op die plaas beskikbaar.

Die gashere, Coert en Magdalena, bly en werk al die afgelope 30 jaar op die plaas. Magdalena se liefde vir musiek, mense, binnenshuise versiering en goeie kos verleen 'n besonderse atmosfeer aan Ouplaas. Magdalena en Coert is ook bekend vir hul stylvolle gasvryheid. Gaste kan hulself verlustig in die vreedsame plaaslewe by Ouplaas.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Robyn T
Saam met lewensmaat
5.0
Truly wonderful. We loved the gracious feel of this place, the attention to detail and the charm and warmth of the hosts.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026
Michelle D
Saam met lewensmaat
5.0
Will go back. Lovely hosts. Beautiful house.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Cornea E
Saam met lewensmaat
5.0
Puik diens, super netjies. 10/10, super netjies. Voldoen aan alle vereistes en het alle verwagtinge oortref. Kan met geruste hart aanbeveel.
Jan 2025
Marié F
Saam met lewensmaat
4.8
Keurig, rustig en geborge! Ons het heerlik gekuier in die rustigheid en keurig versorgde Ouplaas gastekamer. Coert het ons vriendelik verwelkom en was...
Sien meer
Jun 2025
Manie V
Besigheidsreis
4.6
Sal vir seker weer daar bly as ek in die area is. Die verblyf en die mense was wonderlik.
Mrt 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Hibiscus
Hideaway ...

Eiendomme 2

Resensies 52

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Farm Holfontein, Ottosdal, 2610, Noordwes
  • Gaste dink Ouplaas Farm Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Farm Holfontein, Ottosdal, 2610, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ5ZmM2NzhjLTFiNmItNDgyZi1hMjJhLTBhODI2MTYxMTJjNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 Farm Holfontein Ottosdal 2610 Noordwes 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.723903 26.088379
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang