6 gaste
3 slaapkamers
4 beddens
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 20 Marine Drive, Umhlanga Rocks, uMhlanga, 4320, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Hierdie moderne selfsorgwoonstel is op die strandfront geleë, met direkte toegang vanaf die kompleks na die strand. Die eenheid is binne loopafstand van die hoofswemstrand en die dorp.
Die woonstel bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-die-bad. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort-oor-die-bad.
Die oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetkamer lei na 'n ruim patio met see-uitsigte. Die kombuis is goed toegerus met selfsorggeriewe, en die patio het 'n gasbraai. Onbeperkte WiFi is beskikbaar. Die eenheid word Maandae, Woensdae en Vrydae skoongemaak.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Shelley Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 20 Marine Drive, Umhlanga Rocks, uMhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Our Happy Place het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
20 Marine Drive, Umhlanga Rocks, uMhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang