Our Place Self-catering Accommodation
12 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Farm 320, portion 28, Off the N1, Louis Trichadt, 0920, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Our Place Self-catering Accommodation bied gerieflike sakpas-selfsorgverblyf in 'n akasiawoud, 15 km suid van Louis Trichardt.
Elke kothuis het slaapplek vir 3 en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n ekstra enkelbed kan in die leefarea voorsien word. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is goed toegerus met 'n dubbelwarmplaat, mikrogolf, yskassie en toonbank met stoele. Die leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale.
Daar is ook 'n swembad, braaigeriewe en hout. Dis troeteldiervriendelik en daar is veilige parkeerplek op die perseel. Die eiendom is omhein en het 'n afstandbeheerhek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbed vir 1
Stort, Toilet met bidet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.4/5
Jimi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Farm 320, portion 28, Off the N1, Louis Trichadt, 0920, Limpopo
- Gaste dink Our Place Self-catering Accommodation het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm 320, portion 28, Off the N1, Louis Trichadt, 0920, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang