Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Our Place Self-catering Accommodation

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.4/5

Jimi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 3 resensies vir Our Place Self-catering Accommodation
Netheid
3.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.0/5
Ryno S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno S

Stilte van die bos.

Dit was regtig 'n lekker stil, ontspannende naweek weg van die stad se lawaai. Geniet om daar te bly en sal enige iemand aanraai om daar te bly. Laastens wil ons net dankie sê dat julle ons troeteldier ook toegelaat het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrie S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gerrie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspannend.

Plekkie is netjies en veilig, die regte plek om terug te sit en net te ontspan. Die volgende is nodig om dit akkomendeerend vir almal te maak: WiFi en DStv-kanale wat vir my as Afrikaner voorsiening ook maak soos KykNet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aubrey T - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Aubrey T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellende diens.

Water het opgeraak Vrydagaand. Saterdagoggend kon ons nie eens die toilet gebruik nie. Het dit rapporteer aan die eienaar, waarna hy later teruggebel het en aangedui het die probleem is opgelos, en dat die watertenk leeg was. Dit sou volgetap word voor ons weer terug is by die Lodge. Met ons aankoms later Saterdagaand was daar steeds geen water. Waarna ons die eienaar weer in kennis gestel het, en hy sy tegnikus sou stuur om te sien wat die probleem was. Hy het na die tweede oproep eenvoudig nie weer sy foon geantwoord nie. Sondagoggend was daar steeds nie water nie, en die eienaar was nie eens daar om te sien wat die probleem is nie. Hy het ons gekoggel oor die foon. Die kombuis is nie ten volle toegerus nie en daar kan baie verbeterings aangebring word. Vloerteëls is gebreek en die vertrekke is koud. Daar was slegs een enkelbedkombers om oor die dubbelbed te gooi en die addissionele enkelbed in die sitkamer (vir kinders), het nie komberse nie. Nadat ons vertrek het was hy meer bekommerd oor die sleutels van die woonstel as oor die tevredenheid van die kliënte. Al die ander gebruikers het dieselfde probleem ondervind, en geen diens gekry nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Our Place Self-catering Accommodation se terugvoer

Thank you for your review and comments. We had an emergency with our water and our technician resolved it. We do apologize for the inconvenience. Due to having borehole water, when it is pumped into the geyser it takes a while to warm up. It is the first negative response and it is assisting us to improve.

We hope to welcome you again in the future.

Our Place Self-catering Accommodation
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plaas 320, gedeelte 28, Langs die N1, Louis Trichadt, 0920, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c23edd08f3b6141ef580aeef71a08e6b2eee2b4c2deb3797737a9ec0c0db50d9061fa24e9d28c50f150e38c00615be4c5c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 3 5 1 4 Farm 320, portion 28 Off the N1 0920 Limpopo 021 201 8901 13:00-22:00 11:00 -23.196952168198 29.863527458197
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem