Beskrywing
Hierdie KLEINERIGE kamer het 'n stapelbed met 'n dubbelbed onder en 'n ingeboude enkelbed bokant die dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Verder beskik die kamer oor 'n yskassie, ketel, mikrogolf, verwarmer, dakwaaier en privaat ingang. Gaste kan hul voertuig en waentjie in die motorhuis of onder 'n afdak wat toegesluit kan word, parkeer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbed vir 1
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf en ketel insluit
Huisreëls
Kinders 0 tot 4 jaar is R80 per nag.
Ekstra persoon is R120 per nag.
Die Pers Kamer het 'n enkelslaapbank beskikbaar vir 1 ekstra persoon.
Die Groen Kamer het 'n enkel-opslaanbed en bababed beskikbaar.
Troeteldiere word teen 'n ekstra koste toegelaat mits dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Verder beskik die kamer oor 'n yskassie, ketel, mikrogolf, verwarmer, dakwaaier en sy eie ingang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf en ketel insluit
Huisreëls
Kinders 0 tot 4 jaar is R80 per nag.
Ekstra persoon is R120 per nag.
Die Pers Kamer het 'n enkelslaapbank beskikbaar vir 1 ekstra persoon.
Die Groen Kamer het 'n enkel-opslaanbed en bababed beskikbaar.
Troeteldiere word teen 'n ekstra koste toegelaat mits dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Skietberg Avenue, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang