+50
Selfsorg in Outeniqua Strand

Outeniqua Strandhuis Woonstelle

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.


Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

10% AF!
Pensioenaris-aanbod
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2026 tot 30 Sep 2026. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Prys sluit in
Outeniqua Strandhuis Apartment - Liefde
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Outeniqa Strandhuis Woonstel - Vreugde
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls

Let asseblief daarop dat beide eenhede via 'n trap bereik word.

Rook is verbode binne die eenhede.

Wasgoed hang slegs aan wasgoedrakke en wasgoedpale.

Wees asseblief bedagsaam, geen harde musiek na 23:00 nie.

Linne en handdoeke word voorsien; gaste word egter vriendelik versoek om hul eie strandhanddoeke saam te bring.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 4)
Bespreek

8 Meelogie Avenue, Outeniqua Strand, Grootbrak Rivier, 6525, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc59f40b042cfd917fba2172a596bb83ba739d90027ff1bfd213a71da04b9e40540665baabee6dc1a7b77377c797fb8e6ff0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 8 Meelogie Avenue Outeniqua Strand 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 09:00 -34.046719425259 22.289624490648

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang