Pick your preferred language

English

Afrikaans

+13

7 gaste

3 slaapkamers

6 beds

2 badkamers

  • 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Owl Cottage, R71, Magoebaskloof, 0731, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

Owl Cottage is in die pragtige Magoebaskloofvallei en grens aan die manjifieke Woodbush Forest-reservaat. Owl Cottage & Farm is 'n produserende plaas op 'n 4 hektaar-stuk grond waarop die eienaar ook woon. Hier is eende tussen die avokadobome en die Samango-apies speel heerlik in die inheemse woud wat oor 'n groot gedeelte van die perseel strek.

Die Kothuis was die oorspronklike plaashuis, maar is nou 'n gunstelingplek vir voëlkykers en natuurliefhebbers. Die ruim tweeslaapkamerhuis bied slaapplek aan 7 gaste en spog met hoë plafonne, 'n groot kombuis en 'n asemrowende uitsig. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en deel 'n gastebadkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Daar is ook 'n addisionele, omskepte slaapkamer met 3 enkelbeddens wat ideaal is vir groter gesinne of groepe.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp en beskik oor 'n kombuis, eetarea en sitarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV en 'n lekker kaggel.

Gaste het altyd eksklusiewe gebruik van die Kothuis, of hulle nou alleen reis, of as 'n groep. Die eiendom is veilig en daar is veilige parkeerplek op die perseel. Die kaggel bied 'n uitsig oor die skitterende swembad en daar is ook 'n buite-sitarea met 'n pragtige uitsig sowel as 'n lowerryke tuin waar kinders heerlik kan speel.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Matthew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Owl Cottage, R71, Magoebaskloof, 0731, Limpopo
  • Gaste dink Owl Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 400
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 400
per nag (plek vir 7)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 400
per nag (plek vir 7)
Bespreek

Owl Cottage, R71, Magoebaskloof, 0731, Limpopo

Sien kaart
  • 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe4f3736e745e50c25141ee638c25e66c5a9c9fc6ff2c642ae7c806b127139d9e2956e7ad1fda947f85264c70ce182082af7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 400 per nag, vir 7 mense 16 5 1 5 Owl Cottage R71 0731 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.861609748747 30.005239248275
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang