P21 @ Selborne Park Golf Estate
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
-
Selfsorg.
'n Daaglikse skoonmaakdiens van Maandag tot Saterday is ingesluit. Openbare vakansiedae uitgesluit.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Let asseblief daarop dat 'n besprekingsvorm voltooi moet word voor u verblyf, aangesien toegang tot die landgoed streng beheer word.
Landgoed- en huisreëls moet nagekom word. Dit sluit in geen partytjies, funksies, steurnis van ander inwoners, nakoming van spoedbeperkings, ens. nie.
Volle name, ID-nommers en gaste se kontakbesonderhede word vereis.
Hierdie eiendom is beurtkragvriendelik en toegerus met 'n noodkragbron vir ligte en noodsaaklikhede.
Opsionele gholfkarretjie is apart beskikbaar om te huur met bepalings en voorwaardes.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Old Main Road, P21 Selborne Park Golf Estate, Unit 35, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang