Paaiskloof Gastehuis
10 gaste
3 slaapkamers
8 beds
2 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - R31, Farm 148, Ulco, 8390, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Paaiskloof Gastehuis is 'n lieflike selfsorghuis op 'n plaas in die Noord-Kaap, en is ideaal vir 'n groot gesin of groep vriende.
Die huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 'n badkamer en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens, terwyl die tweede en derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad en stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskassie, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea langsaan het gemaklike rusbanke, 'n stapelbed en 'n etenstafel met bankies.
Gaste kan buite by die vuurput ontspan, en veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- R31, Farm 148, Ulco, 8390, Noord-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R31, Farm 148, Ulco, 8390, Noord-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang