+7
Selfsorg in Karoo

Paardefontein - Kom tot Rus - Guesthouse

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0
Adriaan K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Alle verwagtinge is vervul en oortref. Definitief 'n aanbeveel bestemming. Dit is die moeite werd om van die hoofpaaie af te reis en sulke plekke te besoek. Ware Karoo en plaasgevoel en rustigheid. Alle items van verblyf is goed onderhou en werk. Die plaasatmosfeer is 100%.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Apr 2026

N/A. Alles was ok behalwe dat daar 'n probleem is met die afvoer pype van die storte en wasbakke. Dit maak die verblyf baie onaangenaam en ongerieflik.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Christa
Paardefontein - Kom tot Rus - Guesthouse
Die dag van aankoms was daar 'n verskriklike reenstorm wat die watertafel vinnig gelig het. Ongelukkig het dit die effektiwiteit van dreinering beïnvloed. Plaaslewe het altyd een of ander uitdaging...

Antoinette J
1 nag
4.0
Aug 2024

Die vrede van die Karoo omvou mens. Ons het heerlik gebly. Die plaas is baie afgeleë, maar dis pragtig en netjies. Ons was bederf met heerlike vars roosterkoeke.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Christa Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 11

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Farm Paarde Fontein Portion 1, Merweville, 6940, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91331f1ea48087b295a4a6e36f67c70020ae8b5d05b5d6192a555f3d9b117f6e784a2bb79ea04eb0232d8b088519832224a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Farm Paarde Fontein Portion 1 Merweville 6940 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.678662507484 21.665417534732
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang