+20
  • Slaapplek vir 70 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1 OR Tambo Road, Lephalale, 555, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

Palm Park Hotel is aan die buitewyke van Lephalale in Limpopo geleë.

Verblyf by Palm Park Hotel beskik oor 5 soorte kamers wat smaakvol versier is en elk met 'n koningingrootte-bed, koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens ingerig is. Die kamers het elkeen 'n TV met 14 DStv-kanale, WiFi, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die hotel het 'n verskeidenheid ontspanningsgeriewe soos die Aloe-dagspa, 'n gimnasium en 'n swembad. Gaste kan maaltye in die hotel se eetarea geniet. Palm Park Hotel het 2 konferensiekamers met plek vir 40 afgevaardigdes elk.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.2
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Anriethe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 1 OR Tambo Road, Lephalale, 555, Limpopo
  • Gaste dink Palm Park Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek

1 OR Tambo Road, Lephalale, 555, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 70 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25a5aa3a101fd62c50895836ef17b402b37c5fd7b57e6fab7742d360942f70b2197ea822fa448b37fe88052002d4f365af81?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 1 OR Tambo Road Lephalale 555 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.679489 27.740366

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang