Palmietpan Gastehuis
- Slaapplek vir 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - R59, Palmietpan Farm, Hertzogville, 9482, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Palmietpan Gastehuis is in Hertzogville in die Vrystaat geleë. Dis 'n uur en 'n half se ry vanaf Kimberley Lughawe en dis naby dorpe soos Welkom en Bloemfontein. Dit is die perfekte bestemming waar gaste en kinders die plaaslewe kan ervaar.
Die gastehuis bied pragtige tuine en 5 en suite-slaapkamers. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed, dubbelbed of enkelbeddens. Gaste kan van die gemeenskaplike yskas en mikrogolf gebruik maak. Wasgeriewe is ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot braaigeriewe, veilige parkeerplek en WiFi.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.2/5
Jenny Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- R59, Palmietpan Farm, Hertzogville, 9482, Vrystaat
- Gaste dink Palmietpan Gastehuis het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R59, Palmietpan Farm, Hertzogville, 9482, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang