Palms on Byrne
10 gaste
5 slaapkamers
7 beds
5 badkamers
- 10 gaste
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Byrne Court, La Lucia Ridge, Durban, 4051, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Palms on Byrne is 'n luukse selfsorghuis in Durban. Die eiendom is ideaal geleë naby gewilde besienswaardighede, insluitend die Sunningdale-sentrum, La Lucia Mall en Gateway. Gaste kan ook maklike toegang tot die strand, die stadion en ander plaaslike hoogtepunte geniet, wat dit 'n uitstekende keuse maak vir beide ontspanning en verkenning.
Dié huis het slaapplek vir 10 volwassenes, 2 kinders en 1 baba en beskik oor 5 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n spa-bad en 'n stort. Die res van die slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en en suite-badkamers met baddens en storte. Daar is ook 'n bababed in die hoofslaapkamer beskikbaar en 'n slaapbank vir 2 kinders in die vierde slaapkamer. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n aparte opwaskamer met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die eetarea bied die perfekte ruimte vir gaste om saam maaltye te geniet. Die ruim leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die huis beskik oor 'n vermaakarea met 'n kroeg en pooltafel, en lei na die ruim patio met oorgenoeg sitplek, braaigeriewe en 'n ontspannende Jacuzzi. Dit lei na 'n sprankelende swembad wat die perfekte buitelugarea vir ontspanning en vermaak skep.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 4 Byrne Court, La Lucia Ridge, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Byrne Court, La Lucia Ridge, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 10 gaste
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang