- Slaapplek vir 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - 125 Hamawasha Plaas, Tzaneen, 0850, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Palmwag Tzaneen is 'n gastehuis met 'n plattelandse styl in die Laesveld, net 8 km vanaf Tzaneen op die R71 in die rigting van Letsitele/Phalaborwa. Dit is ideale bestemming vir natuurliefhebbers en oornagreisigers. Daaglikse diere-besoekers van die omgewing sluit hoenders, voëls, ganse, visse, ape, honde en allerhande interessante insekte in.
Verblyf word in 6 unieke kamers met en suite-badkamers aangebied. Die meeruitsig- en tuinuitsigkamers het elkeen 'n TV met OpenView HD-kanale en 'n yskas. WiFi is beskikbaar en koffie- en teemaakgeriewe is op versoek beskikbaar.
Buite is daar 'n welige tropiese tuin, 'n peuselkroegarea, swembad en 'n meer met watervoëls en oorgenoeg vis vir visvang op 'n vang-en-vrylaat-basis. 'n Etes en drankies is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Celia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 125 Hamawasha Plaas, Tzaneen, 0850, Limpopo
- Gaste dink Palmwag Tzaneen het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
125 Hamawasha Plaas, Tzaneen, 0850, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang