Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R850.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Slegs badhanddoeke word voorsien; gaste moet hul eie strandhanddoeke bring.
Rook is nie binne die huis toegelaat nie.
Geen harde musiek, partytjies, oormatige geraas of vuil taal word toegelaat nie.
Wees asseblief bedagsaam teenoor die bure, aangesien dit 'n stil woonbuurt is.
Die huis moet in 'n netjiese toestand gelaat word met vertrek.
Let asseblief daarop dat die eiendom CCTV-kameras buite het vir gasteveiligheid.
Slegs die aantal gaste wat in die bespreking ingesluit is, sal geakkommodeer word.
Gaste sal verantwoordelik wees vir die dekking van die koste van enige skade.
Uitkloktyd is 10:00 vm.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
44 Con Vivier Street, Bayview, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang