9 gaste
4 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 16 Eersterivier Road, Eersterivierstrand, Oubosrand, 6303, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Panorama is 'n lieflike vierslaapkamerhuis op die hoofstrand in Eersteriverstrand in Tsitsikamma en spog met 'n mooi see-uitsig. Dit is ideaal vir 'n gesin, groep vriende of 'n romantiese wegbreek.
Dié huis is geskik vir 9 gaste en het 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, handstort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 'n dubbel- en enkelbed. Die tweede badkamer het 'n bad, toilet en wasbak en die derde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die hoofleefarea het 'n ooplan-uitleg en bestaan uit die kombuis, eetarea en sitarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n skottelgoedwasser toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien, tuimeldroër en vrieskas in die motorhuis. Die leefarea lei na 'n stoep wat 'n braai-area het.
Gaste het toegang tot veilige onderdakparkeerplek en gratis WiFi.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Franette Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 142
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 16 Eersterivier Road, Eersterivierstrand, Oubosrand, 6303, Oos-Kaap
- Gaste dink Panorama het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
16 Eersterivier Road, Eersterivierstrand, Oubosrand, 6303, Oos-Kaap
Sien kaart- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang