+32
Selfsorg in Walmer

Garden Sanctuary Suites

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Fordyce Road, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Garden Sanctuary Suites bied 'n rustige tropiese ontsnapping in die hartjie van Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth). Genesteld tussen palmbome langs 'n sprankelende swembad. Die eiendom beskik oor 2 veilige kothuise met privaat ingange – ideaal vir sakereisigers, paartjies of klein gesinne.

Een smaakvol gemeubileerde kothuis bied slaapplek vir 2 volwassenes en tot 2 kinders, terwyl die tweede kothuis slaapplek vir 2 volwassenes bied. Elke eenheid het 'n knus slaapkamerarea, 'n goed toegeruste kombuisie en 'n privaat badkamer. Beide bied onbeperkte WiFi en TV (een met Netflix).

Gaste kan ontspan met braaigeriewe langs die swembad en die rustige tuin geniet. Die ligging is binne maklike bereik van winkels, restaurante en welstandspa's, en slegs 3.1 km vanaf Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Savannah W
Saam met vriende
5.0
A refreshing stay for our night out. We were warm and cosy on our return. We had a lovely stay at the Garden Sanctuary Suites. Perfectl...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Phialetta D
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike rustige oornagverblyf! Baie vriendelik ontvang. Pragtig skoon en rustige atmosfeer. Het 'n nag se slaap gekry. Alles was perfek in plek.
Okt 2025
Theo M
Gesin met tieners
5.0
Baie nice. Ja, dit was baie lekker, swemtyd moet net bietjie aangepas word. Dit kan later gemaak word na 10 uur die aand.
Jan 2025
Chris P
Saam met lewensmaat
4.8
Veilig, netjies, skoon en gerieflik en baie behulpsaam. Toni was baie behulpsaam. Sy het WiFi en Netflix beskikbaar gemaak. Ons het ook dokumente nodi...
Sien meer
Jun 2025
Enslynn A
Gesin met tieners
4.4
Very enjoyable - home away from home. Very enjoyable. The hosts were very friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Joy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Fordyce Road, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
  • Gaste dink Garden Sanctuary Suites het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 785
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 785
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 785
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Fordyce Road, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80b45f2d16cd04bedb13a16e5b21f49dfc920949cde430a77994dad917bfa3a6c222212983e4fec2e4cdaab9518a458a08cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R785 per nag (plek vir 2) 51 5 1 5 Fordyce Road Walmer 6065 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.981557551731 25.586994224537

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang