Paradise in the City

Voeg by Gunstelinge

 

Naweekaanbod 10 % af

Kry 10% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Feb 2020 tot 29 Feb 2020.

Beskrywing

Paradise in the City bied 'n tropiese toevlugsoord in sentraal Walmer in Port Elizabeth. Gerieflike verblyf word in 2 kothuise gebied langsaan 'n swembad en palmbome. Die kothuise is veilig en het 'n privaat ingang.

Elke smaakvol versierde kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n kombuisie, slaaparea en 'n badkamer. Daar is ook onbeperkte WiFi en een van die kothuise het 'n TV met Netflix. Die tweede kothuis het nie 'n TV nie, maar gaste het toegang tot Netflix. Die kothuise is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat oor langnaweke wil ontspan en braai langs die swembad.

Die bestemming bied toegang tot winkels, restaurante en spa's in die omgewing. Port Elizabeth Internasionale Lughawe is net 3,1 km vanaf die perseel.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Paradise In The City gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R400 R360 per nag (plek vir 2)

Kry 10% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Feb 2020 tot 29 Feb 2020.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za