+16
Selfsorg in Parys

Paradise on the Vaal

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Michileen A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Wonderful. Our stay was lovely, love the place definitely will go back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kathleen
Paradise on the Vaal
It was a pleasure to host Michileen. She was so appreciative of everything and looking forward to hosting her again. Thanks Michileen.

Carin R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Die uitsig is ongelooflik, die huis is 'cosy' en baie goed toegerus. Ons het baie lekker gebly by Paradise on the Vaal!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kathleen
Paradise on the Vaal
So pleased you were able to celebrate a special birthday at Paradise on the Vaal. It was a pleasure to host you and your family.

Riaan L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Fantastic. It was fantastic and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kathleen
Paradise on the Vaal
Thanks Riaan. It was a pleasure to host you.

Fabian T
Kort verblyf
4.6
Jan 2026

Loved it! Very relaxing. Loved our stay. Beautiful garden. Great pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kathleen
Paradise on the Vaal
Thanks for your review, Fabian. It was a pleasure to have you spending the week at Paradise on the Vaal.

Aletta Elizabeth M
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mrt 2026

Aangename verblyf. Huis is oud maar netjies. Is sekere goed wat aandag kort. Byvoorbeeld hoofslaapkamer stort. Geen klagtes, het verblyf geniet. Pragtige uitsig oor die rivier.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Kathleen
Paradise on the Vaal
Thanks for staying at Paradise on the Vaal. It was a pleasure to host you. I will attend to the bathroom.

Natasja G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Apr 2026

Rustige omgewing, baie stil om 'n wegbreek van stadslewe af te kry. Ons het lekker gebly. Al wat mense moet doen as hulle met ouer mense daar wil boek, is dat dit nie baie 'ou mens' vriendelik is nie. Daar is 'n paadjie wat ouer mensies kan stop tot by die huis, maar as jy 'n swakkerige ouma/oupa saamvat, gaan die paadjie effens 'lank' raak en die trappie wat daar is, is 100% glad gemaak vir ouer mense en klein kindertjies nie. Dis nou die trappe van die driveway af op na die vlak van die huis. Die trappe om in die huis in te gaan, is gewone trappe, maar om daar uit te kom was 'n missie. My skoonpa se knieë en rug is nie wat dit moet wees nie en ek het enkel besering gehad en moes elke keer die lang pad omloop om by die huis te kom. Maar verder is die uitsig asemrowend van die rivier. Die huis laat jou voel asof jy in jou ouma se huis instap; dit het 'n regte huis gevoel. Ons sal definitief weer daar boek, maar ons sal ongelukkig nie vir ouma en oupa weer kan saamvat nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Karen T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Jan 2026

Uitsig is asemrowend mooi, maar die huis is verwaarloos. Nee, ons het nie lekker gebly nie, want die verblyf is verwaarloos en dele van die huis is vuil. Die storte is gemuf en die matte vol kolle. Die afwerking by die toilet is slordig, asook by die lyste. Die kombuiskaste se verf is op plekke af, en die een deur hang net aan een skarnier. Die swembad is mooi skoon, maar die verf dop af. Ek is teleurgesteld in die webtuiste, want ons bespreek altyd deur julle en was nog altyd baie tevrede. Hierdie eiendom voldoen nie aan ons standaarde nie, en ek dink ook nie aan die webtuiste s’n nie. Ek sal graag foto’s wil stuur, asb.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

J.h. C
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Pragtige ligging aan oewer, netjiese huis, skoon swembad, naby winkels. Heerlik gebly! Alles skoon, netjies en veilig. Goed toegerus met alles wat nodig is. Pragtige tuin tot aan die oewer van die Vaalrivier met verskeie bankies en tuinmeubels. Die groot, skoon swembad is 'n pluspunt. Geen geraas van bure. Dis ons vierde of vyfde besoek en ons sal weer en weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kathleen
Paradise on the Vaal
Thank you. It is always a pleasure to host the Combrink family.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kathleen
Paradise on the Vaal
Thanks Sonia. Was great hosting you.

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Kathleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

3 Transvaal Street, Parys, 9585, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc33106f70e26c314758650363fc190f5141cd2d90fb23e07c04373f086fc15af584825b6a7630b4c2bfcfc5e7ed0f36ccb98?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 35 5 1 5 3 Transvaal Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -26.895523 27.454297

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang