Pick your preferred language

English

Afrikaans

+16
Selfsorg in Parys

Paradise on the Vaal

6 gaste

3 slaapkamers

6 beds

2 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 3 Transvaal Street, Parys, 9585, Vrystaat Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Paradise on the Vaal is 'n Kaaps-Hollandse selfsorghuis op die Vaalrivier se oewer in 'n tuin wat soos 'n park lyk en bied 'n ongelooflike uitsig oor die rivier en van die voëllewe. Die huis is gerieflik geleë net 300 m van Parys met sy verskeie restaurante, koffiewinkels, antieke winkels en weeklikse markie. Paradise on the Vaal is ideaal vir gaste wat wil ontspan, rus en die natuur wil geniet.

Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 ruim slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens, 'n plafonwaaier en 'n 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Dié 2 kamers deel 'n badkamer met 'n bad.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, ketel, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser. Die eetarea het 'n plafonwaaier en 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die knus sitarea het 'n platskerm-TV en WiFi is beskikbaar.

Die tuin het 'n groot stoep tussen ou bome met stoepmeubels, braaigeriewe en 'n groot swembad met 'n uitsig oor die rivier. Veilige parkeerplek is beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Riaan L
Gesin met tieners
5.0
Fantastic. It was fantastic and peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
J.h. C
Gesin met klein kinders
5.0
Pragtige ligging aan oewer, netjiese huis, skoon swembad, naby winkels. Heerlik gebly! Alles skoon, netjies en veilig. Goed toegerus met alles wat nod...
Sien meer
Jan 2025
Carli L
Saam met vriende
4.2
Rustig, mooi en lekker omgewing. Lekker gemaklike verblyf, pragtige omgewing en private tuin. Ek het reeds vir nabye familie aanbeveel. Glad nie luuks...
Sien meer
Sep 2025
Johnny W
Saam met vriende
4.2
Lekker. Huis is oud maar netjies. Erf met swembad en uitsig na rivier is fantasties. Erf kan doen met 'n braai area en boma vir vuurmaak. Die enigste ...
Sien meer
Aug 2025
Jan B
Saam met vriende
4.0
Huis lekker, die dorp 'n ramp. Verblyf netjies, dorp val uitmekaar. Krag, water en paaie is baie swak. Die huis kan doen met 'n bietjie opknapping. Li...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Kathleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 3 Transvaal Street, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Paradise on the Vaal het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

3 Transvaal Street, Parys, 9585, Vrystaat

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc33106f70e26c314758650363fc190f5141cd2d90fb23e07c04373f086fc15af584825b6a7630b4c2bfcfc5e7ed0f36ccb98?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 29 5 1 5 3 Transvaal Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -26.895523 27.454297

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang