Paradise Sands 8
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Troeteldiere word nie op die perseel toegelaat nie.
Die eenheid word via 'n hysbak bereik.
Gaste moet hul eie swemhandoeke saambring.
Gaste moet asb. bedagsaam teenoor ander gaste en huurders wees, en die beheerliggaam se reëls nakom wat in die gebou vertoon word.
Harde musiek, geraas, partytjies of funksies word nie toegelaat nie.
Rook is in die eenheid verbode.
Geen tienergroepe word sonder ouer toesig toegelaat nie.
Net 6 betalende gaste, kinders ingesluit, word op die perseel toegelaat. Ekstra oornaggaste word nie op die perseel toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Seebries Avenue, Paradise Beach, Jeffreys Bay, 6300, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang