Bazley - Park Lane Apartments
Beskrywing
Ideaal geskik vir 2 gaste, bestaan hierdie eenheid uit 1 en suite-slaapkamer met 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort. Linne word voorsien; gaste moet egter hul eie handdoeke saambring. Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n induksieplaat, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n yskas-vrieskas, sowel as 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer en eetkamer bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, sluit 'n TV in en maak oop na 'n ruim balkon. Gaste het toegang tot gedeelde braaigeriewe en veilige parkeerplek in die oprit.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis. Bedding will be included for all beds.
Huisreëls
Rook word nie op die perseel toegelaat nie. Geen draagbare lugversorgingseenhede word toegelaat nie. Parkeer slegs by aangewese parkeerplekke. Geen parkering of bestuur op die hooftuin se grasperk nie. Braaivleis word slegs binne die braai-area toegelaat. Moenie op die stoep of grasperk braai nie. Gaste moet hul eie DSTV of dekodeerders saambring.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Ideaal geskik vir 5 volwassenes en 2 kinders, bestaan hierdie eenheid uit 2 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort. Die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens en die badkamer het 'n bad. Linne word voorsien; gaste moet egter hul eie handdoeke saambring. Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas en wasmasjien. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en sluit ook 'n stapelbed vir kinders en 'n TV in. Gaste het toegang tot gedeelde braaigeriewe en veilige parkeerplek in die oprit.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Toilet
Leefarea
1 x Kinderstapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis. Bedding will be included for all beds.
Huisreëls
Rook word nie op die perseel toegelaat nie. Geen draagbare lugversorgingseenhede word toegelaat nie. Parkeer slegs by aangewese parkeerplekke. Geen parkering of bestuur op die hooftuin se grasperk nie. Braaivleis word slegs binne die braai-area toegelaat. Moenie op die stoep of grasperk braai nie. Gaste moet hul eie DSTV of dekodeerders saambring.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Park Lane, Bazley, 4220, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang