+13
Selfsorg in Parsonsheuwel

Parsons Hill Apartment

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Tersius V
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

Gasheer was baie vriendelik en het uit hul pad gegaan om dit vir ons gerieflik te maak. Dit was baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lucharle
Parsons Hill Apartment
Thank you for the kind review.

Sorita N
1 nag
5.0
Des 2025

Rustig, ontspanne en baie netjies. Dit was voorwaar aangenaam. Baie dankie. Gasvrou het ons persoonlik ontvang, verwelkom en die nodige inligting gegee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lucharle
Parsons Hill Apartment
Sorita, baie dankie vir die vriendelike resensie. Kom kuier gerus weer.

Lauren E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Restful and rejuvenating. Parsons Hill was lovely and quiet. We had a very restful break.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lucharle
Parsons Hill Apartment
Hello Lauren Thank you for your kind review. We look forward to hosting you again in the future.

Malan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Apr 2026

Aanvaarbaar vir nood huisvesting. Ons was daar om siek agterkleinkind te besoek. Die verblyf is 'n garage en bediendekamer wat na veblyfplek verander is. Dis nou en beknop. Dit is nie professioneel gedoen nie. daar is baie lapwerk. Dit is beknop en die enkelbed het geen privaatheid nie. ons was 3 persone. Die ingang na die stort en toilet is by die koppenend vandie dubbel bed. Die parkering is veilig en die woning is redelik sentraal en in 'n ouerige goeie woonbuurt. Dieprys is onaanvaarbaar. dit sluit nie ontbyt in nie. My vorige besoek in Januarie 26 het ek in 'n baie meer aanvarbare plek in Summerstrand gebly. Die prys was R650/nag en het ontbyt vir 3 persone ingesluit. Hierdie verblyf is nie waarde vir geld nie. Die eienaar wou R100/persoon hvra vir ontbyt. Die plek se ster rating is te hoog.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Lucharle
Parsons Hill Apartment
Malan, Dankie dat u u ervaring met ons gedeel het. Ons is jammer om te hoor dat die verblyf nie heeltemal aan u verwagtinge voldoen het nie, veral gedurende ’n moeilike tyd vir u familie. Ter wille van toekomstige gaste wil ons noem dat die eenheid as ’n oop-plan ateljee-woonstel beskryf word, met foto’s wat die uitleg so akkuraat moontlik weerspieël. Baie gaste ervaar dit as ’n gerieflike en bekostigbare opsie in ’n veilige, sentrale woonbuurt. Ons tariewe en die feit dat ontbyt nie ingesluit is nie, word vooraf duidelik aangedui, deurdat dit 'n selfsorg eenheid is. Ons waardeer u terugvoer en streef daarna om voortdurend te verbeter. Ons wens u alles van die beste toe en vertrou dat dit goed gaan met u agterkleinkind.

Thamzanqa Aubrey M
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Excellent. Very nice and relaxed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lucharle
Parsons Hill Apartment
Hello Thamzanqa, Thank you for your kind review. We look forward to hosting you again in future.

Wendy B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

This is a lovely and comfortable flat. This is a lovely and very comfortable flat with everything we needed. The hosts are very friendly. I recommend this accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lucharle
Parsons Hill Apartment
Hi Wendy, Thank you for your lovely review. We look forward to hosting you again in the future.

Liezl C
1 nag
5.0
Jun 2025

Lovely and cosy. Had a lovely stay! Beautiful, modern, clean and very neat apartment. Very quiet surroundings and peaceful. Will definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lucharle
Parsons Hill Apartment
Hi Liezl Thank you for your kind review. Looking forward to hosting you again. Regards, Lucharle

Anza K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Best. It was great; I highly recommend this place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lucharle
Parsons Hill Apartment
Hello Anza Thank you for the kind review. Much appreciated. Lucharle and Zenito de Souza

Samantha B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Comfortable, clean and charming apartment. Travelling from East London for a medical appointment, it was perfect for our needs for a brief stay - a comfortable bed, hot water, lovely hosts, very secure, kitchen came with all amenities, WiFi was good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lucharle
Parsons Hill Apartment
Hi Samantha Thank you so much for the kind review. We hope to see you again in future. Warm regards, Zenito and Lucharle Parsons Hill Apartment 29

Anneliese S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Baie lekker en gerieflike verblyf. Ons het baie lekker gebly by Parsons Hill Apartment. Die eienaar het baie moeite gedoen om ons verblyf so gerieflik te maak as moontlik. Die eenheid is baie naby aan 'n groot winkel sentrum en ander eetplekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lucharle
Parsons Hill Apartment
Hi Anneliese, Baie dankie vir julle review. Ons hoop om julle weer te sien. Beste wense, Zenito en Lucharle Parsons Hill Apartment 29

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lucharle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 860
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 860
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 860
per nag (plek vir 3)
Bespreek

29 Van Niekerk Road, Parsons Hill, Gqeberha, 6001, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA605bf7c9a6627cd36ffe47d8ff418755ed78e09ac06f2e6c9f427992c92de94b28d3d23ebffc81ba86bde7fd21ac08ea8da0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R860 per nag (plek vir 3) 14 5 1 5 29 Van Niekerk Road Parsons Hill 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.947937884589 25.588821376321

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang