8 gaste
2 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Off the R516, Paruware 226, Mabalingwe Nature Reserve, 0480, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Paruware Lodge is 'n selfsorg-vakansiehuis in die Mabalingwe Natuurreservaat en is geskik vir 'n groep of gesin van 8 wat in die bos wil wegbreek.
Die lodge beskik oor 2 slaapkamers, 'n solderkamer, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitkamer wat na die balkon lei. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, bad en 'n toilet.
Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort en 'n toilet. Die solderkamer het 2 dubbelbeddens. Linne en badhanddoeke word voorsien en gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye by die toonbank geniet.
Gaste kan in die sitkamer met 'n TV ontspan en hul eie DSTV-dekodeerder bring. Die sitkamer lei na die onderdakbalkon met braaigeriewe en 'n uitsig oor die pragtige omgewing. Gaste kan van die privaat Jacuzzi gebruik maak indien dit self volgemaak en aangesit word.
Daar is privaat parkeerplek vir 3 voertuie. 'n Daaglikse skoonmaakdiens is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Clarissa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Off the R516, Paruware 226, Mabalingwe Nature Reserve, 0480, Limpopo
- Gaste dink Paruware Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the R516, Paruware 226, Mabalingwe Nature Reserve, 0480, Limpopo
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang