8 gaste
2 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Off the R516, Paruware 226, Mabalingwe Nature Reserve, 0480, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Geleë in die Mabalingwe Natuurreservaat, is Paruware Lodge 'n selfsorg-vakansiehuis vir 'n groep of gesin van 8 mense wat op soek is na 'n wegbreek na die bos.
Die lodge bestaan uit 2 slaapkamers, 'n solderkamer, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitkamer wat oopmaak na die balkon. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n badkamer met 'n stort, 'n bad en 'n toilet.
Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer is ingerig met 'n stort en 'n toilet. Die solderkamer is ingerig met 2 dubbelbeddens. Vir gerief word linne en badhanddoeke voorsien, en gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke bring.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe, en maaltye kan by die ontbyttoonbank geniet word.
Gaste kan ontspan in die sitkamer wat toegerus is met 'n TV en gaste kan hul eie DStv-dekodeerder saambring. Dit maak oop na die oordekte balkon met braaigeriewe en bied pragtige uitsigte oor die omgewing. Gaste kan die privaat Jacuzzi gebruik met vooraf reëlings.
Privaat parkering word voorsien vir 3 voertuie. 'n Daaglikse skoonmaakdiens is op aanvraag beskikbaar teen 'n bykomende koste, en ongelukkig kan troeteldiere nie geakkommodeer word nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Clarissa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Off the R516, Paruware 226, Mabalingwe Nature Reserve, 0480, Limpopo
- Gaste dink Paruware Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the R516, Paruware 226, Mabalingwe Nature Reserve, 0480, Limpopo
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang