Paternoster Loft
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 6 Des 2025 tot 9 Des 2025.
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 15 Des 2025 tot 17 Des 2025.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Die aantal gaste wat toegelaat word, is streng volgens die aantal gaste waarvoor bespreek en betaal is.
Die huis het slaapplek vir maksimum 2 volwassenes, geen kinders nie.
Die volgende word nie toegelaat nie: Dagbesoekers en ekstra gaste wat oorbly, partytjies en harde musiek, rook binne die huis, geen troeteldiere nie.
TV is NIE aan DSTV gekoppel nie. HDMI-kabel verskaf - bring asseblief eie stroomtoestel of skootrekenaar en stroom vermaak met eie stroomrekening, dws Netflix.
Strandhanddoeke word voorsien.
Verblyf van 6 dae of langer, ontvang 1 skoonmaakdiens, wat slegs volg: ruil van die beddegoed, badhanddoeke en kombuislappe, vee en mop van die huis, skoonmaak van die badkamers en aanvulling van 2 rolle toiletpapier per toilet, die stoep vee en die braai-area skoonmaak.
Bykomende skoonmaakdienste kan vooraf gereël word en is teen 'n ekstra koste.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Strandloper Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang