- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 59 Arbuckle Street, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Pavlovna Cottage is in Himeville, KwaZulu-Natal, geleë en bied selfsorgverblyf geskik vir sakereisigers of gaste wat 'n gemaklike oornagverblyf benodig.
Die eiendom bestaan uit 3 selfsorg-eenhede, elk met 'n TV en gratis WiFi. Elke eenheid het 'n privaat en suite-badkamer. Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en 'n eetkamertafel.
Die eiendom beskik oor 'n gemeenskaplike braai-area op 'n goed onderhoude grasperk. Veilige parkering op die perseel is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Raymond Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- 59 Arbuckle Street, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Pavlovna Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
59 Arbuckle Street, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang