Peaceful Haven
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1042 Krugerrand Road, Strubens valley, Roodepoort, 1724, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Peaceful Haven is in Roodepoort, Gauteng, naby hoofroetes en ander geriewe vir u gerief geleë.
Die kamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, 'n gemaklike slaapbank, en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kamer bied 'n mikrogolfoond, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe met 'n etenstafel vir 2. Gaste kan hul oggendkoffie in die tuin met 'n tafel en stoele geniet.
Besienswaardighede/aktiwiteite om te geniet sluit in stap, botaniese tuine, winkelsentrums en die verkenning van die plaaslike restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Marlene Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 3
Resensies 3
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- 1042 Krugerrand Road, Strubens valley, Roodepoort, 1724, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1042 Krugerrand Road, Strubens valley, Roodepoort, 1724, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang